Ebooks Kortetjies en EPUB

PG du Plessis Kortetjies en epub
  • Autore: PG du Plessis
  • Editore: Tafelberg
  • I dati pubblicati: 01/04/2011
  • ISBN: 9780624051350
  • Formato del Ebooks: PDF, Epub, DOCx, TXT
  • Numero di pagine: - pages
  • Dimensione del file: 33MB
  • Posto:

Onder die storievertellers is PG du Plessis 'n gerekende en bekende. Nie net op die TV of van die verhoog af nie, maar ook in koerantrubrieke en in die bundels wat reeds in boekvorm verskyn het. Baie van die stories is oorgewerk vir die TV en het in 'n ander medium gestalte gekry (soos die onsterflike reeks Kooperasie-stories). Het olifante elmboe en Neklis, twee van sy vroegste kort-kortverhaalbundels, gaan nou onder 'n nuwe titel gesamentlik (en met nuwe verhale bygeskryf) 'n heruitgawe beleef. Die titel van die samestelling kom uit die ou slinger-luie van plaas-oproepe: Kortetjies en 'n lange. Maar net 'n heruitgawe is dit nie, want PG het, in sy eie woorde, "aan party stories gepeuter" - onder meer aan die wat hy tydens sy verhoog-optredes (eers saam met Alexa Strachan en later met Ollie Viljoen, Valiant Swart en Pietman Geldenhuys) vertel het. Van hulle, so se hy, het hy nou effens in die rerige verteltrant van 'n verhoog af oorgeskryf, aangedik en verander - want die beperking van die koerante en tydskrifte was van sy nek af. Hulle lees dus anders, ligter en soms uitgesponne vir 'n eerste-aanhoor-verstaan. Dus trek die bepeuterdes allermins op "well-made", gekristalliseerde kort-kortverhale. Dalk kan mens hulle, in die ware sin van die woord (weer uit PG se mond uit) rerige bek-vertellings noem. Maar daar is ook die lange by: 'n rasegte kortverhaal wat met sy een voet in die Anglo-Boere-oorlog staan en met die ander een so tussen 1948 en vandag. "Ons mond", heet hy en aan hom is daar nie 'n jota of tittel verander nie, omdat die verhaal - volgens PG - te waar van sy lewe en te heel in homself is.

Vi forniamo in questa pagina un elenco completo dei migliori portali online che offrono e-book gratuito Kortetjies en

Kortetjies en

Kortetjies en scaricare

scaricare Kortetjies en epub gratis

scaricare Kortetjies en

Kortetjies en opiniones

Kortetjies en PG du Plessis ebooks

Kortetjies en epub gratis

Kortetjies en torrent

scaricare Kortetjies en epub

scaricare gratis Kortetjies en

Kortetjies en epub scaricare

Kortetjies en epub gratis scaricare senza registrazione

Kortetjies en sinossi

Aggiungi un commento